Joe-li Koffiewinkel

Ons nooi julle uit om die Joe-li Koffiewinkel by Diamantvallei te kom besoek!! Die tye van die koffiewinkel is van 09:00 tot 16:00, Maandag tot Saterdag. Vir enige vooraf bestellings of navrae, kan u ‘n e-pos stuur na: joeli.exclusive@gmail.com.

Back to top
afAF