Om ‘n troue te beplan is ‘n opwindende reis!
Die landgoed gee die geleentheid vir ´n aangename en mooi, maar bekostigbare funksie en is veral geskik vir selfdoen troues.
Met sy veelsydige karakter leen die landgoed hom tot verskeie moontlikhede om jou geleentheid pasmaak uniek te maak volgens jou smaak.