Aanwysings
|
Kontakinligting
|
|---|
| Vanaf Pretoria | Vanaf Johannesburg | Vanaf Witbank | Kaart |
|---|
N4 oos (rigting Witbank) draai regs oor die snelweg by die Cullinan/Rayton/ Bapsfontein afrit (tolhek), nà ongeveer 3km, draai links by groen Diamantvallei bord op 'n grondpad, volg die groen Diamantvallei borde. Neem asb. kennis: daar is 'n ander venue op dieselfde pad.
of
Lynnwood-Oos, draai links op die Boschkop-pad, gaan voort tot by 'n T-aansluiting, draai daar links en volg die pad na Rayton vir ongeveer 5km, draai regs in by die pad wat aandui Diamond Hill (ons buur-venue) Volg die groen Diamantvallei-borde van daar af. Neem asb. kennis: dit is ook die pad na die buur- venue
| Vanaf Pretoria | Vanaf Johannesburg | Vanaf Witbank | Kaart |
|---|
N1 noord na Pretoria, draai regs op die N4 oos, rigting Witbank, gaan voort soos beskryf vanaf Pretoria.
of
R21 noord (Kempton Park na Pretoria), draai regs by die Bapsfontein/Bronkhorstspruit afrit, draai regs by die T-aansluiting, in Bapsfontein, draai links by die vierrigtingstop-kruising rigting Bronkhorstspruit, draai links nà die brug, rigting Cullinan(ongeveer10km), net verby die Donkerhoek pad op links, draai regs by die laning dennebome op 'n grondpad,
volg die groen Diamantvallei borde. Neem asb. kennis: daar is 'n ander venue op dieselfde pad.
Aanwysings
Kies asb die naaste stad van waar u beplan om te reis:
| Vanaf Pretoria | Vanaf Johannesburg | Vanaf Witbank | Kaart |
|---|
N4 wes, rigting Pretoria, eerste afrit na groot tolhek (Cullinan, Rayton, Bapsfontein), draai links, rigting Bapsfontein, na ongeveer 2km, draai links by die groen Diamantvallei bord op 'n grondpad, volg die groen Diamantvallei borde. Neem asb. kennis: daar is 'n ander venue op dieselfde pad.
![]() |
![]() |
![]() |
|||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||