Produkte
Diamantvallei bied hulle kliënte 'n verskeidenheid van produkte en dienste aan.

Onthaalplek

Akkomodasie

Bed en ontbyt:
Ses kamers met dubbelbed elk (ekstra enkelbed kan bygevoeg word in sekere kamers teen ekstra koste)

Enkel (per kamer)
  skakel asb.
Dubbel (per kamer)
  skakel asb.
Bruidskamer / Luukse kamer
  skakel asb.

Konferensies

Produkte
Diamantvallei bied hulle kliënte 'n verskeidenheid van produkte en dienste aan.

Onthaalplek

Onthaalplek:
Huur van fasiliteite (kapel, onthaalsaal, tuin, kombuis, personeel, ens.)  'n Danssaal en kontantkroeg is beskikbaar indien verkies (ingesluit in prys). Ons bied ook -20% tydens wintermaande aan.

Saterdag
  R4800.00
Vrydag en openbare vakansiedag
(indien nie op 'n Saterdag)
  R4200.00
Weeksdag
  R1700.00  
Spyskaarte (per persoon)
  R145.00  -  R250.00
Standaard-voorbeelde word by aanvanklike kwotasie aangeheg, maar word uitgewerk volgens die kliënt se  voorkeure: enige kombinasie van geregte of spesiale versoeke word gunstig oorweeg.

Vir spyseniering en bediening kan slegs van ons personeel gebruik gemaak word.  U kan u eie dekorpersone (bv. blomme) en platejoggie, ens. voorsien of ons dienste gebruik, soos benodig.           

 
Akkommodasie Konferensies




Kontakinligting
Skakel gerus vir Alida, Chantel of Hendrik

Telefoon: (012) 736-2154 / 2735  
(Telkomlyne onbetroubaar - indien geen antwoord / aanhou lui, probeer asb. die selfone of e-pos)

Selfoon: 083-258-5239
Fax: 0866 950 752

Posadres: Posbus 413, Rayton, 1001
Epos: info@diamantvallei.co.za

Kaart deur Google Kaarte


 

 

 


Koördinate: 
28º  31'  35.97"  Oos 25º  48'  58.66"  Suid

Produkte
Diamantvallei bied hulle kliënte 'n verskeidenheid van produkte en dienste aan.

Onthaalplek

Akkomodasie

Konferensies

Konferensies:
Skakel ons asb. met inligting oor al u benodigdhede vir 'n kwotasie.  Fasiliteite word na behoefte ingerig.

Etes en/of versnaperinge kan bedien word.
 

skakel asb.

Kontantkroeg is beskikbaar op aanvraag
  skakel asb.
diamantvallei onthaalplek en gastehuis