Diamantvallei Landgoed  

Onthaal venue en Gastehuis naby Pretoria, Suid-Afrika

Wedding venue and Guest House close to Pretoria, South Africa

 

Voordeur /

Front Door

Oorsig / Overview

Produkte / Products

Roete-aanwysings / Route Directions

Navrae / Enquiries

Foto's / Photo's

 

Produkte

 

Akkommodasie

Bed en ontbyt:

Sewe kamers met dubbelbed elk (ekstra enkelbed kan bygevoeg word in sekere kamers teen ekstra koste)

Rand      

     Enkel (per kamer)

     Dubbel (per kamer)

 skakel asb.    

skakel asb.    

     Bruidskamer / Luukse kamer

skakel asb.    

 

Venue

Huur van fasiliteite (kapel, onthaalsaal, tuin, kombuis, personeel, ens.)  'n Danssaal en kontantkroeg is beskikbaar indien verkies (ingesluit in prys).

 

Rand      

( -20% tydens wintermaande)

     Saterdag

     Vrydag en openbare vakansiedag 

               (indien nie op Saterdag nie)

     Weeksdag

 

4800.00   

 

4200.00   

1700.00   

     Spyskaarte (per persoon) tussen

     (standaard-voorbeelde word by aanvanklike kwotasie

     aangeheg, maar word uitgewerk volgens die kliënt se

     voorkeure: enige kombinasie van geregte of spesiale

     versoeke word gunstig oorweeg).

 

145.00  -  250.00   

Vir spyseniering en bediening kan slegs van ons personeel gebruik gemaak word.  U kan u eie dekorpersone (bv. blomme) en platejoggie, ens. voorsien of ons dienste gebruik, soos benodig.

 

Konferensies
  • Skakel ons asb. met inligting oor al u benodigdhede vir 'n kwotasie.  Fasiliteite word na behoefte ingerig.  

  • Etes en/of versnaperinge kan bedien word.

  •  Kontantkroeg is beskikbaar.

op aanvraag 

 

 

 

Voordeur    Oorsig    Produkte    Roete-aanwysings    Navrae    Foto's  

Front Door    Overview    Products    Route Directions    Enquiries    Photo's

 
 
Toekomsfontein BK h/a Diamantvallei Landgoed
Posbus 413, Rayton, 1001, Tel (012) 736-2154 / 2735, Fax 0866 950 752,
  info@diamantvallei.co.za   
© 2007 Diamantvallei Landgoed
Laaste veranderinge: 16-02-2010