|
Voordeur /
Front Door
Oorsig / Overview
Produkte / Products
Roete-aanwysings / Route
Directions
Navrae / Enquiries
Foto's / Photo's
| |
Vanaf Pretoria
N4 oos (rigting Witbank) draai regs oor die snelweg by die Cullinan/Rayton/ Bapsfontein
afrit (tolhek), na ongeveer 3km, draai links by groen Diamantvallei bord
op 'n grondpad, volg die groen Diamantvallei borde. Neem asb.
kennis: daar is 'n ander venue op dieselfde pad.
of
Lynnwoodweg oos, draai links op die Boschkop-pad, gaan voort tot by
'n T-aansluiting, draai daar links en volg die pad na Rayton vir
ongeveer 3km, draai regs by die tweede pad wat regs afdraai na die T-aansluiting
(eerste afdraai na die Donkerhoek-pad) op 'n grondpad (geen bord nie),
volg die groen Diamantvallei borde van daar af. Neem asb. kennis:
daar is 'n ander venue op dieselfde pad.
|
 |
 |
Vanaf Johannesburg
N1 noord na Pretoria, draai regs op die N4 oos, rigting Witbank, gaan
voort soos beskryf vanaf Pretoria.
of
R21 noord (Kempton Park na Pretoria), draai regs by die Bapsfontein/Bronkhorstspruit
afrit, draai regs by die T-aansluiting, in Bapsfontein, draai
links by die vierrigtingstop-kruising rigting Bronkhorstspruit, draai
links op die brug, rigting Cullinan, net verby die Donkerhoek pad,
draai regs by die eerste aansluiting op 'n grondpad (geen bord nie),
volg die groen Diamantvallei borde. Neem asb. kennis: daar is 'n
ander venue op dieselfde pad.
|
Vanaf Witbank
N4 wes, rigting Pretoria, eerste afrit na groot tolhek (Cullinan,
Rayton, Bapsfontein), draai links, rigting Bapsfontein, na ongeveer 3km,
draai links by die groen Diamantvallei bord op 'n grondpad (geen bord
nie), volg die groen
Diamantvallei borde. Neem asb. kennis: daar is 'n ander venue op
dieselfde pad. |
Kaart
U sal Adobe Reader nodig kry om die volgende te vertoon. Dit kan gratis
afgelaai word van hulle webwerf (sien die skakel hieronder).
| |
|