|
Voordeur /
Front Door
Oorsig / Overview
Produkte / Products
Roete-aanwysings / Route
Directions
Navrae / Enquiries
Foto's / Photo's
| |
|
| Venue
Hierdie pragtige, landelike grasdak-venue is 'n lushof met groot, groen
grasperke, omring deur loofryke bome en ander plantegroei. Dit is
die ideale plek vir 'n tuintroue, maar ons het ook 'n stylvolle, dog
knus, onthaalsaal, met net soveel sjarme, wat tot 130 gaste kan
akkommodeer. Ons venue leen hom
eweneens tot formele of informele dekor, volgens jou smaak en voorkeure.
|
|
|
|
|
|
|
|

|
|
Diamantvallei is sentraal geleë tussen Pretoria-oos, Johannesburg Internasionale lughawe
(Kempton Park) en Cullinan met Witbank maklik bereikbaar. Roete-aanwysings.
Kinders is baie welkom - dit is
uitsluitlik volgens die keuse van ons kliënte.
|
|
|
|
|
|
Akkommodasie
Bed en Ontbyt-akkommodasie is beskikbaar vir huweliksgaste of enige
ander besoekers aan die area, wat graag naby aan die stad, maar tog nog
in 'n landelike omgewing wil oorbly. Daar is sewe dubbelkamers wat
geskik is vir die doel.
|
|
|
| |
|
|
|

|
|
|
| |
|
|
Kontakinligting
Skakel gerus vir Alida, Chantel of Hendrik
- Telefoon
- (012) 736-2154 / 2735
- (Telkomlyne onbetroubaar - indien geen antwoord / aanhou
lui, probeer asb. die selfone of e-pos)
- Selfoon
- 083-258-5239
- Fax
- 0866 950 752
- Posadres
- Posbus 413, Rayton, 1001
- Epos
- info@diamantvallei.co.za
| |
|